R143.75

Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 7, kwartaal 1 en is gebaseer op die “Kollig Op” Handboek in Afrikaans.

Geografie:

  • Eenheid 1:  Plaaslike kaarte en straatkaarte.
  • Eenheid 2:  Sketskaarte en verduideliking van roetes..
  • Eenheid 3:  Sketskaart van die plaaslike gebied..
  • Eenheid 4:  Afstand en skaal.
  • Eenheid 5:  Huidige gebeure.

Geskiedenis:

  • Eenheid 1:  Handel oor die Sahara-woestyn.
  • Eenheid 2:  Die koningkryk van Mali.
  • Eenheid 3:  Die stad Timboektoe.

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
  • Aktiwiteite met modelantwoorde.
  • Ekstra werksvelle met memorandums.

Resource Reviews

Store reviews: ( 118 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.