Graad 7 – Sosiale Wetenskappe – Geografie & Geskiedenis – Kwartaal 3 – (SW) – Kollig Op

R150.00

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir SW Graad 7, en is gebasseer op die “Kollig Op” Handboek.

Geografie:

Eenheid 1:  Bevolkingskonsepte
Eenheid 2:  Faktore wat geboorte- en sterftesyfers beïnvloed.
Eenheid 3:  Die wêreld se bevolkingsgroei…

Geskiedenis:

Eenheid 1:  Hersiening van Graad 5.

Eenheid 2:  Nederlandse nedersetting.

Eenheid 3: Gevolge vir die Hollanders.

Die pakket bestaan uit die volgende:

Oorsig vir die kwartaal wat die nuwe woorde en sleutelbegrippe bevat.
Breinkaart van elke eenheid se werk.
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

*Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies beskikbaar vir bekostigbare, maandelikse betalings.

( 3 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Summaries SA

Melanie Eyssell 072 630 0337 info@summariessa.co.za

View Store