Resource Description

A4 PDF aflaaibare dokumente oor die volgende onderwerpe:

Eenheid 1: Ontwerpprosesvaardighede
Eenheid 2: Kommunikasievaardighede – Grafiese Kommunikasie
Eenheid 3: Kommunikasievaardighede – Grafiese Tegnieke
Eenheid 4: Meganiese Stelsels en Beheer – Eenvoudige Meganismes (KLAS 1 HEFBOME)
Eenheid 5: Meganiese Stelsels en Beheer – Eenvoudige Meganismes (KLAS 2 en KLAS 3 HEFBOME)
Eenheid 6: Ondersoekvaardighede – Hefbome en Koppelings

Uiteensetting per Eenheid:

1 Sleutelwoorde / Die begin van Tegnologie / Wat is Tegnologie? / Definisie opgesom / Die omvang van Tegnologie / Die Ontwerpproses / OOMEK / Ondersoek / Ontwerp / Maak / Evalueer / Kommunikeer / Ontwerpoorwegings.
2 Sleutelwoorde / Doel van Grafika / Konvensies / Lynkonvensies / Skaal / Maatskrywing / Skets / Werkstekeninge / 2D-tekeninge.
3 Sleutelwoorde / Drie-dimensioneel Skuinstekeninge / Drie-dimensionele Kunstekeninge / Eenverdwynpunt Perspektief / VP
4 Sleutelwoorde / Meganiese Stelsels en Beheer / Die groot 5 groep meganiese stelsels / Hefbome / Verwantskap tussen las en mag en hul afstand vanaf die steunpunt / Die meganiese voordeel van hefbome / Klassifikasie van Hefbome / Kenmerke van Klas 1 Hefbome.
5 Sleutelwoorde / Meganiese Stelsels en Beheer / Kenmerke van Klas 2 Hefbome / Kenmerke van Klas 3 Hefbome
6 Sleutelwoorde / Gekoppelde Hefbome / Koppelings

Opsommings vanuit VIA AFRIKA Handboek.

Opgestel deur My Skool Goeters @ 2020

Graad 7 Tegnologie:

Eenheid 1: Ontwerpprosesvaardighede
Eenheid 2: Kommunikasievaardighede – Grafiese Kommunikasie
Eenheid 3: Kommunikasievaardighede – Grafiese Tegnieke
Eenheid 4: Meganiese Stelsels en Beheer – Eenvoudige Meganismes (KLAS 1 HEFBOME)
Eenheid 5: Meganiese Stelsels en Beheer – Eenvoudige Meganismes (KLAS 2 en KLAS 3 HEFBOME)
Eenheid 6: Ondersoekvaardighede – Hefbome en Koppelings

R202.40

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.