Hierdie toets bestaan uit oorspronklike vrae oor die hoofstukke wat in Kwartaal 1 behandel is (CAPS).
Die toets bestaan uit 5 bladsye, 40 punte.

Memo ingesluit

Indien jy belangstel in die Engelse toets en memorandum kan jy dit apart koop onder die titel:
Grade 8 Technology Term 1 Control Test

Vraag 1: Veelvoudige keuse vrae (5 punte)
Vraag 2: Pas definisies in Kolom II met terme in Kolom I (5 punte
Vraag 3: Tegniese tekeninge (11 punte)
Vraag 4: Elektriese kragmaste en strukture (9 punte)
Vraag 5: Nokke, wîe, ratte, wiele, ens. (10 punte)

Daar is geen kopiereg gekoppel aan die bronne wat gebruik is in hierdie assesering nie en al die bronne se verwysings is ingesluit.

( 0 ) ratings No ratings have been submitted for this product yet.