Hierdie toets bestaan uit oorspronklike vrae oor die hoofstukke wat in Kwartaal 1 behandel is (CAPS).
Hierdie toets bestaan uit 5 bladsye, 50 punte.

Memo ingesluit

Indien jy belangstel in die Engelse toets en memorandum kan jy dit apart koop onder die titel:
Grade 9 Technology Term 1 Control Test

Vraag 1: Veelvoudige keuse vrae (5 punte)
Vraag 2: Tegniese tekeninge (toerie) (7 punte)
Vraag 3: Kragte (staties/dinamies, eweredig/oneweredig, ens. ) en eienskappe van material (yster, roes
en voorkoming van roes) (12 punte)
Vraag 4: Kragte (trekkrag, wringkrag, ens.) (6 punte)
Vraag 5: Eienskappe (digtheid en eienskappe van hout) (10 punte)
Vraag 6: Eienskappe van materiale (hardhead, pletbaarheid, hitte geleidingsvermoe)

Daar is geen kopiereg gekoppel aan die bronne wat gebruik is in hierdie assesering nie en al die bronne se verwysings is ingesluit.

( 0 ) ratings No ratings have been submitted for this product yet.