Hierdie toekennings kan gebruik word om jou leerders te motiveer en erkenning te gee vir die leerders wat hul beste gee. Jy kan dit elke week of kwartaal uitdeel, of sommer wanneer jy voel iemand het bo die normale presteer.

Voeg hulle name by in die PowerPoint-weergawe of skryf dit sommer in om tyd te spaar wanneer jy die PDF druk.

‘n Paar van die klastoekennings / sertifikate vir jou klas wat ingesluit word:

  • Hulpvaardigheid
  • Uit-die-boks-denke
  • Klasdeelname
  • Verbetering in Wiskunde/Afrikaans/Engels
  • Goeie manier
  • en meer, daar is 13 in totaal!

Indien jy van hierdie hulpmiddel hou, onthou asb. om “feedback” te gee onder “My Account” en “Feedback.”

Dis ook individueel in ‘n ZIP-folder. Om ‘n Zip-folder oop te maak, regsklik en sê “extract” (ek dink!!).

Geniet dit!

( 78 ratings ) View All Ratings

5

Posted onJuly 17, 2020 by Clarissa deetlefs


Klastoekennings

Posted onMay 6, 2020 by Krystal123

Kan nie wag om dit te gee vir my leerders as motivering nie! Dis baie oulik!


Klastoekennings

Posted onMay 6, 2020 by Krystal123

Kan nie wag om dit te gee vir my leerders as motivering nie! Dis baie oulik!


Klastoekennings

Posted onMay 6, 2020 by Krystal123

Kan nie wag om dit te gee vir my leerders as motivering nie! Dis baie oulik!


Onnies Online

For Teachers, by Teachers – Onnies Online.

View Store