Ek het onlangs ‘n artikel op Onnies Online geskryf oor wat om aan die begin van ‘n kwartaal te doen. Een van die lekker dinge wat ‘n mens kan doen, is om leerders aan te moedig om doelwitte vir die kwartaal te stel. Hierdie eenvoudige werkkaart is op die SMART-doelwit-kriteria gebaseer.

Dit vra leerders:

  • Is dit spesifiek?
  • Is dit meetbaar?
  • Is dit haalbaar?
  • Is dit relevant?
  • Is dit tydgebonde?

Hierdie is ‘n gratis PDF-dokument (net een bladsy). Laat weet my gerus op die Onnies Online bladsy as jy dit in Engels ook wil hê.

Onthou om asb. my hulpmiddels te “rate”  en terugvoering te gee nadat jy dit afgelaai het onder “My Account en Feedback”

Geniet dit!

( 78 ratings ) View All Ratings

Posted onDecember 29, 2018 by Zeelie


Onnies Online

For Teachers, by Teachers – Onnies Online.

View Store