Groente flitskaarte wat ook kan dien as muurplakkate.
Alle foto’s is in hoë resolusie en regte foto’s is gebruik vir ‘n realistiese beeld.
Algemene groente is ingesluit, sowel as minder bekende groente.
Daar is twee A5 grootte prente per blad.

Die pakket bevat:
– 34 A5 prente met byskrifte

 

 

Gradeer en los gerus ‘n boodskap oor my produkte indien jy dit aankoop. Ek hoor graag wat jy dink. 🙂

( 0 ) ratings No ratings have been submitted for this product yet.

Stephanie se juffie winkel

Grondslagfase juffie

View Store