A – Z, 1 – 10 Vlaggies / Bunting
Verjaarsdaglyste / Birthday Calendars

Bou jou eie opskrifte of woorde wanneer jy die vlaggies ophang.
Build your own headings or words.

( 78 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

My Klaskamer - Juffer se winkel

My Klaskamer is ‘n verlenging van my blog, wat gemik is op hulpverlening aan ouers, opvoeders en spesifiek – kinders.  Ek is ‘n remediërende opvoeder (Afrikaans en Engels) met ‘n Grondslagfase-agtergrond en kennis van die Outisme Spektrum.

View Store