Gebruik hierdie oulike alfabet vertoon plakkate in jou klas om leerders bewus van klein- en hoofletters te maak.

R0.00

Gebruik hierdie oulike alfabet vertoon plakkate in jou klas om leerders bewus van klein- en hoofletters te maak. Elke bladsy bevat ‘n letter se klein- en hoofletter, met prente wat met daardie letter begin. Hierdie hulpbron bestaan uit twee stelle: Die eerste stel het geen woorde saam met die prente nie en die tweede stel het woorde saam met die prente – ideaal vir siglees.

( 64 ratings ) View All Ratings

Groot Alfabet Vertoon Plakkate ::

January 31, 2020 Nadia van der Westhuizen

Excellent ::

January 8, 2020 Leandri Mienie