Product Description

Oefen die korrekte lettervorming van kleinletters in die lyne. Letters word in groepe of families verdeel volgens die manier wat dit gevorm word. Dit is belangrik om die korrekte lettervorming van die begin af vas te lê om letteromkerings- en omruilings te voorkom. Saamgestel deur ‘n arbeidsterapeut. Geskik vir Graad 1 vanaf die derde kwartaal asook vir Graad 2.

Product Reviews ::

Total vendor ratings: ( 1 rating )
No ratings have been submitted for this product yet.

Oefen die korrekte lettervorming van die kleinletters in die lyne. Saamgestel deur ‘n arbeidsterapeut. Ondersteun die handskrifkurrikulum vanaf die derde kwartaal in Graad 1 asook Graad 2.

R100.00