R115.00

Resource Description

Oefen die korrekte lettervorming van kleinletters in die lyne. Letters word in groepe of families verdeel volgens die manier wat dit gevorm word. Dit is belangrik om die korrekte lettervorming van die begin af vas te lê om letteromkerings- en omruilings te voorkom.

Saamgestel deur ‘n arbeidsterapeut. Geskik vir Graad 1 vanaf die derde kwartaal asook vir Graad 2.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.