Haarsny oefeninge vir fyn metoriese ontwikkeling.

R40.25

Resource Description

Snyoefeninge en skêrvaardighede is soveel prêt met hierdie sny aktiwiteite.
Hierdie 14 haarsny oefeninge bied verskillende lynstyle wat geleidelik moeiliker word. Ideaal vir voorskoolse leerders om hul fyn metoriese vaardighede te ontwikkel.
Die lyne is dik vir visuele ondersteuning. Daar is reguit-, “zig-zag”-, en golwende lyne, wat gelyk is in lengte, asook sommige wat verskil in lengte.
Die taal van hierdie aktiwiteit is irrelevant, omrede daar geen woorde ingesluit is nie.

Die pakket sluit in:
– 14 Haarsny aktiwiteite van verskillende vlakke

 

 

Gradeer en los gerus ‘n boodskap oor my produkte indien jy dit aankoop. Ek hoor graag van jou. 🙂

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.