R25.30

Resource Description

Hierdie hulpbron is ideaal om te gebruik as ‘n plakkaat of om dit in notavorm uit te deel vir studente om te gebruik vir hersiening of om na te kan verwys wanneer hulle vas draai.

Die notas dek:

  • Wat ‘n heelgetal is
  • Hoe dit op ‘n getallelyn voorgestel word
  • Hoe om ‘n getallelyn te gebruik wanneer heelgetalle opgetel en afgetrek word
  • Reëls van tekens by vermenigvuldiging en deling
  • Volgorde van bewerking

Resource Reviews

Store reviews: ( 3 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.