R46.00

Resource Description

Hierdie hulpbron bestaan uit drie A3 muurkaarte perfek vir ‘n Natuurwetenskap klaskamer. Die muurkaarte bevat ‘n beskrywing van die drie verskillende groepe waarin diere verdeel word namens herbivore, karnivore en omnivore asook verskeie voorbeelde van elke groep diere.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.