Hierdie herfs skootboek is die perfekte aktiwiteit wat leerders by die skool of by die huis kan doen om hul kreatiwiteit uit te bring!

R0.00

Hierdie herfs skootboek is die perfekte aktiwiteit wat leerders by die skool of by die huis kan doen om hul kreatiwiteit uit te bring! Leerders moet eenvoudig die kante van ‘n A3 papier of karton vou sodat die flappe kan toe maak en dan al die lieflike hulpbronne in hierdie pakket gebruik om hul skootboek te versier. Daar is koevert template waar hulle sommige van die uitknipsels in kan sit, daar is kunsvlyt, aktiwiteite en vele meer! Besoek ons webtuiste vir die Graad 1 drukskrif en SuperEco weergawe.

( 69 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.