Hoekom moet ek klanke leer? Ek wil liewers speel! – Hulp vir juffrou en mamma

R10.00

Ai, hierdie vraag hoor ons mamma’s en juffrou darem so baie. Hierdie video kan jou dalk net so bietjie raad gee vir ‘n moontlike antwoord op hierdie vraag. Dit is net ‘n idee, jy kan dit aanpas soos dit jou kind in jou omgewing beter pas.

Bruikbare skakels:

YOUTUBE video wat handel oor hierdie werkkaarte:

Afrikaanse klankleer video speellys: Hoe om klanke vir kinders aan te leer, dubbelklanke, ens.

Afrikaanse klankleer ABC videos:

AFRIKAANSE LEESPROGRAM REEKS:

Gaan SUBSCRIBE ook op my kanaal vir gratis kennisgewings (click op die skakel en druk die rooi SUBSCRIBE knoppie)
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

( 5 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

I can/Ek kan - Pleasant memories for educators

I am a qualified teacher with experience in remedial teaching. I also have years of experience in the field of testing school readiness. I studied interior and graphic design and are interested in photography. So to create and educate is my passion...

View Store