Hoekom moet ek leer om te lees? – Prettige keuse antwoorde wat bespreek kan word

R15.00

Juffrou kan hierdie werkkaarte wat hand aan hand loop met ‘n video gebruik as inleiding to die begin van ‘n leesprogram met die kinders. Vra vrae aan die kinders om te hoor hoekom hulle dink dit noodsaaklik is om te kan lees. Daardeur word die kinders se taalvermoĆ« ook vasgestel en juffrou gaan boonop lekker lag vir die antwoorde wat daaruit voortspruit.

As julle lekker gesels het kan juffrou hierdie video wys met drie moontlike antwoorde op elke bladsy, wat verband hou met die prentjie. Juffrou kan die moontlikhede ook bespreek met die kinders.

Gratis YOUTUBE video wat verband hou met hierdie werkkaarte:

Gaan snuffel gerus rond in my TEACHA winkel vir nog werkkaarte in AFRIKAANS en ENGELS:
https://teachingresources.co.za/vendors/i-canek-kan-pleasant-memories-for-educators/

Afrikaanse klankleer video speellys: Hoe om klanke vir kinders aan te leer, dubbelklanke, ens.

Afrikaanse klankleer ABC videos:

AFRIKAANSE LEESPROGRAM REEKS:

Gaan SUBSCRIBE ook op my kanaal vir gratis kennisgewings (click op die skakel en druk die rooi SUBSCRIBE knoppie)
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

( 5 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

I can/Ek kan - Pleasant memories for educators

I am a qualified teacher with experience in remedial teaching. I also have years of experience in the field of testing school readiness. I studied interior and graphic design and are interested in photography. So to create and educate is my passion...

View Store