R17.25

Resource Description

2 horlosies per A4
5 stelle (5xA4)
– uur
– half
– kwart oor
– kwart voor
– enige tyd

Druk ‘n paar van die blaaie, lamineer en gebruik gedurende matwerk. Leerders kan witbordmerkers gebruik om verskillende tye in te vul.

Apparaat mag slegs vir persoonlike gebruik aangewend word. Dit wil sê by die huis of in u klaskamer. Duplisering van Klein Pikkewyn se produkte is teen die Kopiereg-wet.

Resource Reviews

Store reviews: ( 13 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.