Hier is agt oefeninge met 'n kalender wat nie 'n jaartal het nie.  Die oefeninge kan dus jaar na jaar gebruik word.  Gebruik hierdie oefeninge om vaslegging te doen in die klas.  Dit kan selfs as huiswerk gegee word sodat mamma ook 'n bietjie kan help.  As mamma die oefeninge koop en tuis doen is dit fantasties!  Graad 2 leerders wat nog nie die kalender verstaan nie kan dit ook gebruik.

Huiswerkhulp en Vaslegging van die Kalender Graad 1

Hier is agt oefeninge met ‘n kalender wat nie ‘n jaartal het nie.  Die oefeninge kan dus jaar na jaar gebruik word.  Gebruik hierdie oefeninge om vaslegging te doen in die klas.  Dit kan selfs as huiswerk gegee word sodat mamma ook ‘n bietjie kan help.  As mamma die oefeninge koop en tuis doen is dit fantasties!  Graad 2 leerders wat nog nie die kalender verstaan nie kan dit ook gebruik.

R15.00

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.