Afrikaans Huistaal Gr 7
Power Point les.

R40.25

Resource Description

Hierdie is ‘n interaktiewe Power Point les van 31 skyfies.
Twee groepe leerders speel teen mekaar om 25 idiome te antwoord.
Die spel is gebaseer op die “blockbusters” speletjie.
Volledige instruksies word gegee en klank is beskikbaar op die eerste skyfie.

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.