Sale!

Idiome is pret bestaan uit ‘n PowerPoint les van 30+ bladsye en 60+ idiome, vyf aktiwiteite met ‘n memo by elk, 60+ idiome om te druk en teen die muur te plak. Die hele jaar se idiome word gedek. Die aktiwiteite is ideaal om die vinnige werkertjies besig te hou en uit te daag.  Gebruik die aktiwiteite ook aan die begin van Graad 5 om weer die idiome van Graad 4 te hersien. Aktiwiteite is in pdf formaat. Die kinders is MAL oor hierdie les en aktiwiteite!

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.