Ikoonuitdaging (15-dae-skryfwerkuitdaging)

Kreatiewe skryfwerk met ikone as inspirasie

R20.00

Kombineer visuele geletterdheid met kreatiewe skryfwerk! Elke dag gee drie ikone en ‘n kort frase as inspirasie.
Sertifikaat van voltooiing ingesluit.

( 0 ) ratings No ratings have been submitted for this product yet.

Gladdebek

Taalonnie, tutor, taalpraktisyn, onderwysliefhebber, mamma van twee –
Language teacher, tutor, language practitioner, education lover, mom of two

View Store