Inleiding tot Oppervlakte PowerPoint

Stel leerders aan oppervlakte bekend met hierdie fantastiese “Inleiding tot Oppervlakte” PowerPoint

R0.00

Hierdie is ‘n heerlike aktiwiteit om lesse van oppervlakte mee te begin. Dit is interaktief en die leerders kan in klein groepies werk. Oppervlakte is die area van ‘n plat gebied en word gewoonlik in eenhedes van vierkante meter, sentimeter ensovoorts gemeet.

( 23 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.