Insekte

Hierdie is ‘n Power Point les van 24 skyfies, geskik vir Gr 3 leerders – Lewensvaardigheid. Ander lessies in hierdie reeks is ook beskikbaar, nl:
Veiligheid, reëls, regte en verantwoordelikhede.
Gesondheid en eerste hulp.
Gevoelens.
Dinge wat ons gelukkig maak.
Goeie en swak maniere.
Beskerm ons omgewing.
Kom ons bou ‘n komposhoop.
My troeteldier.
Gesonde eetgewoontes.

R30.00

‘n Power Point les.

( 16 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

H & R Productions

We create PowerPoint lessons to help teachers make classroom lessons more interesting and easier to get the message across. After all, learning should be fun! With years of teaching experience, we understand how problematic and time consuming it is to create your own lessons. We've done the work and will continue to add more resources. Enjoy!

View Store