R34.50

Resource Description

Die eenheidstudies is kort en maklik verstaanbaar. Die eenheidstudies kan verdeel word in verskillende dae of weke, afhangende van die kind se eie tempo van leer. As ‘n ekstra bonus het ek ‘n gratis Lapbook Template ingesluit met 15 verskillende lapbook style en ‘n kleurvolle Mind Map Template Eenheidstudie ingesluit.

Die volgende word in hierdie eenheidstudie behandel:

Duitsland I, Die geskiedenis van: Tot 1970
– Dertigjarige Oorlog
– Sleeswyk-Holstein
– Wes-Duitsland (1945-1970), Geskiedenis van die destydse
Duitsland II, Die geskiedenis van: Hitler en die Derde Ryk
– Adelaar
– Hitler, Adolf
– Hitler, Die opkoms en rol van
– Nasionaal-Sosialisme
Duitsland III, Die geskiedenis van: Die Holocaust
– Frank, Anne
– SS, Die
– Wiesenthal, Simon

as ook :

Biography Notebook Page Template
Lapbook template
Mind Map Template
Cover Template
Unit Lesson PlanTemplates
Unit Study Certificate

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.