R34.50

Resource Description

Die eenheidstudies is kort en maklik verstaanbaar. Die eenheidstudies kan verdeel word in verskillende dae of weke, afhangende van die kind se eie tempo van leer. As ‘n ekstra bonus het ek ‘n gratis Lapbook Template ingesluit met 15 verskillende lapbook style en ‘n kleurvolle Mind Map Template Eenheidstudie ingesluit.

Die volgende word in hierdie eenheidstudie behandel:

Tweede Wêreldoorlog I, Die: Voorgeskiedenis en aanleiding
Tweede Wêreldoorlog II, Die: Politieke en militêre verloop
– Abessiniese veldtog
– Churchill, Sir Winston Leonard Spencer (1874-1965)
– De Gaulle, Charles (André Joseph Marie) (1890-1970)
– Duitsers in die Tweede Wêreldoorlog, Die: Tydlyn
– Kriptografie in die Wêreldoorloë
– Neurenberg-verhoor
– Pearl Harbor
– Seyss-Inquart, Arthur
– Suid-Afrika se rol in die Tweede Wêreldoorlog
Tweede Wêreldoorlog III, Die: 60-jarige herdenking

as ook :

Biography Notebook Page Template
Lapbook template
Mind Map Template
Cover Template
Unit Lesson PlanTemplates
Unit Study Certificate

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.