R63.25

Resource Description

Afrikaanse PowerPoint les bestaande uit 87 skyfies wat die volgende dek:
Sy-aansig en plan-aansig
Simbole en sleutels
Ruitverwysings
Kompasrigtings
‘n Kaart van Suid Afrika
‘n Aardbol en kaart van die wêreld
‘n Bietjie pret in die klaskamer

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.