FREE

Resource Description

Die Kalender strek vanaf Januarie – Desember 2019 met nota spasie sodat jy dit kan uitdruk en in jou notaboek plak vir aantekeninge of teen die muur plak vir vinnige verwysing.
Die vankansiedae is slegs met ingekleurede blokke aangedui.

Hierdie Kalender is ook deel van die “My Beplanner 2019” wat jy in my Teacha! winkel kan kry.

My Beplanner 2019 – vir Tuisonderrig en Momtrepreneurs

Aangesien ek self ‘n “Homeschooling Momtrepreneur” is, weet ek hoeveel beplanning daar altyd nodig is.

Loer gerus waaruit die 55 bladsye van die “My Beplanner 2019” bestaan, wat jy kan uitdruk en gebruik volgens jou spesifieke behoeftes.

Geniet dit!

Kopiereg © 2018 Beatrix Snyman (Buzy Beez Dzignz)

Resource Reviews

Store reviews: ( 8 ratings )

Zeelie - September 16, 2022