R11.50

Resource Description

Templaat van die KBJ (Kontantbetalingsjoernaal) vir die EBW en Rekeningkunde klaskamer. Dit is in Word formaat, so u kan self die lyntjies verminder of vermeerder en groter en kleiner maak. Kolomme in sit of uit haal.
CPJ (Cash Payments Journal) also downloadable.

Word file, so you can change as you like.

Resource Reviews

Store reviews: ( 7 ratings )

KBJ

Die download is 'n Salarisjoernaal en nie 'n KBJ nie

Adele De Klerk - September 16, 2022

verkeerde joernaal

Ek het Kontantbetalingsjoernaal bestel maar het Salarisjoernaal ontvang.

Nerida Lubbe - September 16, 2022