‘n Pret pak vir voorskoolse kinders met ‘n Kersfees tema.
Sluit in 10 aktiwiteite:
– Pasmaats speletjie
– Inkleur legkaart
– Natrek Kersboom
– Vorms Kersboom
– Pas pare
– Vind die prente en tel(I-spy)
– Skrif oefening
– Klein Kersfeesboekie
– Brief vir Kersvader
– Rol en Versier Kersboom
Ontwikkel onder andere tel, vorms, fyn motories, taal vaardighede!

( 0 ) ratings No ratings have been submitted for this product yet.