Herleiding van kilogram na gram en anders om

R9.20

Resource Description

Hierdie plakkate het ek vir my graad 6 leerders gemaak. Om hul te help om te kan herlei van kilogram na gram en andersom.

Die pyltjies op die plakkaat het hul dan om te weet in watter rigting die komma skuif en hul weet as dit met ‘n 1000 gemaal of gedeel word, moet die komma 3 plekke (3 nulle) skuif.

Dit is ‘n JPEG.

Resource Reviews

Store reviews: ( 3 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.