Klagte joernaal.

R10.12

Resource Description

‘n Joernaal waarin u leerders wie probleme veroorsaak in u klas se name en die probleme wat hulle veroorsaak in noteer. Elke onderwyser moet kan verslag gee as iets wel gebeur, net om jouself te beskerm. Dit is in pdf-formaat, maak meer as genoeg copies van die 2de blad. Dit kan gebind word of net in ‘n Flip-File gestoor word. Daar is ook plekke waar u en u hoof weekliks kan teken.

Resource Reviews

Store reviews: ( 125 ratings )

Baie dankie

Bry123 - September 16, 2022