Klanke ou, oe, eu, ei, ui en ie Woordmat

Hierdie klanke woordmat bevat woorde met die die “ou”, “oe”, “eu”, “ei”, “ui” en “ie” klanke.

R0.00

Hierdie klanke woordmat bevat woorde met die die “ou”, “oe”, “eu”, “ei”, “ui” en “ie” klanke. Elke woord bevat ook ‘n prentjie sodat leerders die woord saam met die prentjie kan sien. Gebruik dit gerus tydens lees- en skryfaktiwiteite. Besoek gerus ons webtuiste vir meer soortgelyke hulpbronne.

( 27 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.