Sale!
Screen Shot 2015-06-03 at 19.01.21

Klanke: Ouditiewe aktiwiteit

22 A4-bladsye om aandag aan die uitkenning van die onderskeie Afrikaanse enkelklanke te skenk (Graad R-/1-vlak).  Hoofsaaklik aanvangsklanke.

Sien nog opsies hier.

R18.50 R10.00

My Klaskamer - Juffer se winkel

My Klaskamer is ‘n verlenging van my blog, wat gemik is op hulpverlening aan ouers, opvoeders en spesifiek – kinders.  Ek is ‘n remediërende opvoeder (Afrikaans en Engels) met ‘n Grondslagfase-agtergrond en kennis van die Outisme Spektrum.

View Store

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.