14 A4 plakkate van dubbel, twee en drie klanke.

R28.75

Resource Description

14 A4 plakkate van dubbel, twee en drie klanke.
Daar is vier vooreeld woorde op elke A4 bladsy met ‘n animasie prent by.
Klanke wat ingesluit is:
– aa
– ee
– oo
– uu
– oe
– ou
– ui
– ei
– eu
– ie
– aai
– ooi
– oei
– eeu

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.