Hierdie is die klanke afdeling van My Afrikaanse Avontuur. Dit stel jou seun voor aan die konsepte van oop en toe klanke, d.w.s, klinkers en medeklinkers. Vir die volledige program, besoek www.myafrikaanseavontuur.co.za

( 0 ) ratings No ratings have been submitted for this product yet.

My Afrikaanse Avontuur

Ek is ‘n tuisskoler van 5 kinders. Ek het tale gestudeer aan die Universiteit van Kaapstad, Toe ek my kind wou leer lees, het ek gevind dat daar nie baie programme is wat stelselmatig al die konsepte voorstel aan die kind nie. Die kind word gebombardeer met nuwe konsepte en leestekens en dit kan hom/haar vorderingsproses hinder. TOe skryf ek hierdie program… Deel een is voltooi en deel twee sal aan die einde van die jaar verskyn.

View Store