R23.00

Resource Description

Omkring die klanke wat jy aan die begin, middel en einde hoor. Kyk na die prentjie en luister na die klank.
Leer dubbelklanke uitken en maak sinne met die prentjies wat jy sien. Baie prettige en kleurvolle werksvelle vir
verstaanbare leerdoeneindes.

Resource Reviews

Store reviews: ( 5 ratings )

Klanke

Nadia van der Westhuizen - September 16, 2022