Graad 3: Klankeboek 2 vir die Tweede Kwartaal

R34.50

Resource Description

Die tweede kwartaal klankeboek bevat alles wat volgens die kurrikulum aangeleer moet word.  Die boek het 20 bladsye met lekker werkies in. Die -el, -er, -rm, -lm, -ng, -nk, -ige, ike, oop- en toe-lettergrepe en dan ook hersiening van dubbelklanke: aa, ee, oo, uu, tweeklanke: oe, ou, eu, ei, ie, ui, drieklanke: ooi, aai, eeu, oei en dan dubbel medeklinkers aan die begin en einde van woorde.  Daar is nege bladsye met antwoorde ekstra om die onderwyser se taak te vergemaklik.  Die boek het 20 twee blaaie per week met intensiewe klankoefeninge.

Resource Reviews

Store reviews: ( 12 ratings )

g

Alyshea Carelzen - September 16, 2022

g

Alyshea Carelzen - September 16, 2022