Die Kameelperd Tema pakket bestaan uit:

1. Deurkaart: 1 x A3
2. Verjaarsdagkaart: 13 x A4
3. Verjaarsdagkaart Opskrifte: 1 x A3
4. Weerkaart: 3 x A3
5. 36 Vlaggies: 12 x A4 / A3 (kan enige grootte gedruk word)
6. 16 Tas Naam Kaartjies: 1 x A3
7. Tema Prente: 6 x A3
8. 12 Verwelkomingskaartjies: 1 x A3
9. Dae van die Week / Maande van die jaar: 5 x A4

*Alles is in PDF formaat en nie bewerkbaar nie.

Apparaat mag slegs vir persoonlike gebruik aangewend word. Dit wil sê by die huis of in u klaskamer. Duplisering van Klein Pikkewyn se produkte is teen die Kopiereg-wet.

( 8 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Klein Pikkewyn Store

Klein Pikkewyn se produkte word ontwerp deur 'n grondslagfase onderwyseres met ontwerp agtergrond. Klein Pikkewyn streef na die maak van eenvoudige, eenvormige en gebruikersvriendelike apparaat. Apparaat word so ontwerp dat dit op 'n maklike manier gemaak kan word en om uiteindelik 'n gemaklike en kindervriendlike klaskamer te skep. Elke vak het ook sy eie kleur... Wiskunde / Maths = Geel Afrikaans Taal = Blou English Language = Rooi Xhosa Language = Ligte Groen LV = Donkerder Groen Algemeen = Oranje / Grys Die rede hiervoor is om eenheid te skep in die klas en dat elke vak se bord op sy eie kan uitstaan. Daar word ook nie onnodige prentjies en patrone op plakkate en produkte geplaas nie - die leerders se aandag moet gefokus word op die inligting en nie op 'n klomp onnodige prentjies/patrone nie. Deel gerus u Klein Pikkewyn klaskamer se fotos op ons FB blad.

View Store