R57.50

Resource Description

Herkenning van die getalle 1-10 en die vorming van die syfers met behulp van klei. Ervaar getalle op ‘n konkrete vlak deur daaraan te vat en dit te manipuleer. Versterk die vingerspiere ter voorbereiding vir handskrif.

Die korrekte syfervorming moet van die begin af vasgelê word om syferomkerings- en omruilings later te voorkom.

Saamgestel deur ‘n arbeidsterapeut. Geskik vir Graad RR en Graad R.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.