Kleine Wolfie by die tandarts

R25.00

Willie Wolf se tandjie het by die skool uitgeval. Kleine Wolfie het groot geskrik. Hy het seker te veel lekkers geëet. Mens se tande val mos nie sommer uit nie. Hy gaan vertel vir Mamma wat by die skool gebeur het…
Kleine Wolfie se hoofdoel is om waardes vas te lê by kinders tussen die ouderdom van 3 en 9 jaar.

Ingesluit is ook:
Begripsvrae
Inkleurprente
Sigwoorde (60 sigwoorde)
Pas die prent by die woord (8 woorde en prente)
Lees kort sinne (28 kort sinne)
Ongeveer 15 bladsye in hierdie oulike boekie.

Jy sal nie spyt wees nie!

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

( 19 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.