Kleine Wolfie maak ‘n gesonde plan

R25.00

Kleine Wolfie gaan vir die naweek by Oupa en Ouma Wolf op die plaas kuier. Oupa Wolf het die mooiste groentetuin. Wat is Kleine Wolfie se plan met hierdie groentetuin?
Kleine Wolfie se hoofdoel is om waardes vas te lê by kinders tussen die ouderdom van 3 en 9 jaar.

Ingesluit is ook:
Begripsvrae
Inkleurprente
Sigwoorde (60 sigwoorde)
Pas die prent by die woord (6 woorde en prente)
Lees kort sinne (28 kort sinne)
Ongeveer 15 bladsye in hierdie oulike boekie.

Jy sal nie spyt wees nie!

( 19 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.