Kleine Wolfie verjaar

R25.00

Willie Wolf se ouers kan nie bekostig dat hy ‘n partytjie hou nie. Hy het net verlede week verjaar. Kleine Wolfie se hartjie is baie seer. Hy gaan partytjie hou en sy beste maatjie het geen partytjie gehad nie. Aan watter slim plan gaan Kleine Wolfie dink?
Kleine Wolfie se hoofdoel is om waardes vas te lê by kinders tussen die ouderdom van 3 en 9 jaar.

Ingesluit is ook:
Begripsvrae
Inkleurprente
Sigwoorde (60 sigwoorde)
Pas die prent by die woord (6 woorde en prente)
Lees kort sinne (28 kort sinne)
Ongeveer 15 bladsye in hierdie oulike boekie.

Jy sal nie spyt wees nie!

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

( 19 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.