4 Plakkate om leerders te help met kleingeld. 2 Bladsye se werkvel ook ingesluit. MEMO ingesluit.

Ek ondervind in my klaskamer dat leerders sukkel met kleingeld somme. Hulle verstaan nie wanneer om te plus en wanneer om te minus nie.

Hierdie plakkate en werkvelle sal beslis daarmee help.

( 6 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Wolfie Store

Ek is 'n Graad 4 Wiskunde juffrou met 8 jaar se ondervinding en fantastiese, kreatiewe rekenaarvaardighede.

View Store