Kleurvolle Ladybug klas dekor om jou klas optekikker!

R138.00

Resource Description

Kleurvolle Ladybug klas dekor om jou klas optekikker!

Die stel sluit in:
2d Vorms
3d Vorms
Alfabet
Klas Kaptein badge
Gedragsketting
Verjaarsdagkaart
Helpende Hande
Vak opskrifte
Kleure
Woordmuur
Dae van die week
Maande van die jaar
Toestemming
Welkom poster
Getalle 0-20
Weerkaart

Resource Reviews

Store reviews: ( 3 ratings )

Spelfout

Hi, daar is 'n spelfout op die weerkaart = tempratuur, daar kort e maw temperatuur.

Jeannine1 - September 16, 2022