Mondvol Afrikaans is ‘n reeks plakkate en ander hulpmiddels vir Afrikaanse onderwysers en tuisonderrig ouers. Die visuele uitleg maak die plakkate interessant, maar gee ook genoeg inligting en voorbeelde om die inhoud te vertaan. Hierdie digitale plakkaat bevat ‘n opsomming oor die klinkergroepe.
Reviews
There are no reviews yet.