R28.75

Resource Description

-Samevoeging van twee konsonante om ‘n nuwe klank te vorm.
-Identifisering van konsonant klusters aan die begin van woorde.
-Identifisering van konsonant klusters aan die einde van woorde.
-Sintese en lees van woorde met konsonant klusters.
-Skryf van woorde en sinne.

Ideaal vir ekstra oefening of huiswerk (5 bladsye waarvan 3 uit verskeie oefeninge bestaan).

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.