Product Description

Splinternuwe assessering vir Graad 11 Wiskundige Geletterdheid. Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) – dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik.

Streng ingestel volgens CAPS kwartaal 3 onderwerpe:

– Finansies

– Omtrek, oppervlakte en volume

– Modelle en planne

sluit in:

– ‘n Volledige nasienriglyn.

– Opsomming van kognitiewe vlakke.

Product Reviews ::

Total vendor ratings: ( 10 ratings )
No ratings have been submitted for this product yet.

R30.00