Kontroletoets – 2019 Kwartaal 3 Graad 9 Natuurwetenskappe

R30.00

Splinternuwe assessering vir Graad 9 Natuurwetenskappe. Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) – dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik.

Streng ingestel volgens CAPS kwartaal 3 onderwerpe:

– Kragte

– Elektrostatika

– Elektrisiteit

sluit in:

– ‘n Volledige nasienriglyn.

– Opsomming van kognitiewe vlakke.

( 4 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

iSoftWe Store

Focus on education and technology solutions.

View Store